Shannon Elizabeth

Shannon Elizabeth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Shannon Elizabeth Fadal
Geboorte 7 September 1973 (1973-09-07)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Shannon Elizabeth (gebore 7 September 1973) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente American Pie (1999), Thir13en Ghosts (2001), en Love Actually (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy